Die restaurant was pragtig getooi vir die baie spesiale bruidspaar - baie dankie dat ons kon deel in die heerlike aand.
Monday, February 14, 2011
Monday, February 7, 2011
7 Februarie 2011. Freddie en Tanja troue.
7 Februarie 2011.Die pragtige kleurvolle troue van Freddie en Tanja. Dit was vir ons n voorreg om daarin te deel - baie dankie!
Tuesday, January 4, 2011
Wednesday, October 27, 2010
Tuesday, October 26, 2010
Wedding: Reinart and Louise van Wyk 24 September
These wonderful photos of the wedding on 24 September was taken by Riekert Cloete Photography http://www.rcphoto.za.net/

Monday, July 12, 2010
Thursday, April 15, 2010
Cooking with Pablo TV program filmed at Bosduifklip
We were very fortunate to have been filmed by an Argentine TV Cooking Show - Cooking with Pablo- they visited South Africa for 4 weeks and travelled all over to film unique South African restaurants.
We were the only restaurant on the West Coast that they filmed at. We prepared our famous musselkebab, crayfish and roosterkoekies.
Those of you who had bought Dinosaurs and Roses T-Shirts years ago - the designer Matthew - was the tour guide - we were very glad to meet up with him again.

Sunday, January 3, 2010
Kersete 25 Desember 2009
Die jaar se kersete was ons grootste kersete nog.
Daar was 190 mense en almal het geeet en gekuier tot laat die middag nog. Ons het die volle buffet spyskaart gegee behalwe die spit wat vervang was met heerlike lambsboude waarvan daar nie 'n stukkie oorgebly het nie.
Die pavlovas met vrugte en room wat spesiaal ekstra gemaak word het almal se soettand gestil.
Hier bo links is foto van die Reinecle familie wat al die afgelope 15 jaar amper elke kersete by ons kom geniet.
Regs bo is van die Botha familie lede. Hulle het hul hele famlie gebring vir kersete en was 'n heerlike groot groep van 16 mense.
Onthou om volgende jaar vroeg te bespreek vir kersete ons was al reeds vroeg voor die tyd volbespreek.
Pragtige natuur lewe op Bosduifklip se plaas
Bo is twee pragtige fotos van ons eie Springbokke op die plaas. Die springbokke word slegs geslag vir die springbok botjie. Daar is omtrent 40 springbokke wat wei op die plaas.
Onder links is 'n gifbol plant (Haemanthus amarylloides) wat slegs een keer elke sewe jaar blom! Hy blom slegs in Desember maande.
Sy groen blare wat hy het gaan dood voor die blomme verskyn. Nadat hy sy saad geskiet het gaan die blomme weer dood en groen blare groei weer terug. Hy word 'n gifbol genoem aangesien sy blare giftig is vir vee soos skape en beeste.
Regs onder is 'n botterboom (Cotyledon Paniculata). Hy is 'n vetplant en kom vollop voor in die sandveld area. Kobus se hulle het as kinders dit gebruik om op die klippe af te gly aangesien hy slymstamme het.
Hier bo is 'n Koekemakranka (Gethyllis spp.) Hy blom ook slegs Desember maande. Na die blommetjies dood is kom daar vrug liggaampies uit wat lyk soos 'n aspersie stingel. Die stingel bevat sade en gee ook die heerlikse parfuum reuk af. Mense het dit gebruik as parfuum deur dit in hul sak te dra en hulle het dit ook in branewyn bottels gesit oor die heerlike geur wat dit afgee.
Sunday, October 25, 2009
Troue: Jaco en Ilze 17 Oktober
Die troue van Jaco en Ilze was n heerlike en vrolike gebeurtenis.The bride looked so pretty and they are a lovely couple.They danced under the stars and everybody had a joyful time.
Baie dankie dat jul ons restaurant gekies het vir jul spesiale dag!
Baie dankie dat jul ons restaurant gekies het vir jul spesiale dag!
Sunday, October 11, 2009
Monday, August 10, 2009
Voetspore span hou afsluiting ete by ons!
8 Augustus het die Voetspore span hul afsluitings ete by ons gehou.
Hulle het gery vanaf Casablanca tot in die Kaap.

Hier bo is 'n foto van die helikopter span wat vanaf Sendelingsdrif grenspos tot in Blouberg saam met hulle gevlieg het.
Bosduifklip Buffet Spyskaart / Menu
BOSDUIFKLIP RESTAURANT
BUFFET SPYSKAART / BUFFET MENU
Bosduifklip Mosselsosatie / Bosduifklip Musselkebab
Gerookte Snoekpatee / Smoked Snoekpate
Kreef (opsioneel ekstra) / Crayfish(optional extra)
Mossels in Bosduifklip marinade / Mussels in Bosduifklip marinade
Rolmops / Rollmops
Gerookte Engelvis / Smoked Angelfish
Gerookte Snoek / Smoked Snoek
Tradisionele tuisgemaakte Kerrievis / Traditional home-made Pickled fish
Gebraaide Snoek met spesiale kruie / Snoek braaied with special herbs
Seekospot met vis, mossels, calamari / Seafoodpot with fish,mussels, calamari
Varsgebakte brode / Freshly baked breads
Tuisgekookte konfyte / Home-made jams
Druiwe,ryp vye, groenvye, waatlemoenstukke,appelkoos
Grape, ripe fig, green fig,watermelon preserve, apricot
Vars Tuinslaai / Fresh Garden salad
Koringslaai / Wheat salad
Sandveld Aartappels / Sandveld Potatoes
Patats met rosyne en lemoensous / Sweet Potatoes with raisin and orange sauce
Waterblommetjiebredie / ‘”Waterblommetjie” stew of/or
Groenboontjies / Green Beans
Suurlemoenrys / Lemon rice
Kerrieafval / Curried Tripe
Sappige Spitgebraaide Lamsvleis / Lamb on the spit braaied to perfection
Nagereg: Souskluitjies soos ouma dit gemaak het / Dessert:Sweet dumplings as grandma made it
Koffie en Tee/ Coffee and Tea
PRYSE / PRICES
Volwassenes / Adults: R160.00
Kinders / Children: 4-6jr: R30.00
7-10jr: R80.00
11-15jr: R100.00
Halwe Kreef / Half Crayfish R45.00 opsioneel ekstra / optional extra
VOLLE DRANKLISENSIE / FULLY LICENSED
GEEN KREDIETKAART FASILITEIT / NO CREDIT CARD FACILITIES

Subscribe to:
Posts (Atom)

.jpg)