Sunday, January 3, 2010

Oujaars aand ete en dans!








31 Desember 2009 was die pragtigste aand! Windstil en perfekte temperatuur. Net na 8 oor die horison het die groot geel maand opgekom.
Almal het heerlik geeet en gedans op die koljander wat gegooi is vir lekker boude swaai!
Ons wens vir al ons gaste 'n geseende 2010 toe en hoop om almal gou weer te sien!