Monday, October 15, 2012

Troue: Jantina en Andre 13 Oktober 2012

 
Jantina en Andre se troue 13 Oktober 2012 -- dit was n heerlike vrolike troue -- ons sit net eers hierdie 3 fotos op van die dekor - sodra ons die fotos van die fotograaf (Coba Photography) kry,sal ons dit ook plaas. Baie dankie Andre en Jantina dat ons deel kon wees van jul pragtige dag!
 
  

Troue: Bennet 27 September

Bennet egpaar se mooi troue 27 September. Dit was 'n heerlike familie troue met die seremonie  op die mooi strand van Lambertsbaai. Die dekor gedoen deur Mercia van Function 4U. Die gaste het heerlik geeĂȘt en gelag en gekuier en gesels -- een van die lekkerste troues hier by Bosduifklip! Ons beste wense vir die bruidspaar vir die toekoms. Elsbeth jy was Pragtig!!! Ons sal later die fotograaf se fotos kry en ook opsit --hierdie is wat ons geneem het.