Thursday, April 15, 2010

Wedding: Charl and Melanie 11 April


Ons het die voorreg gehad om die troue van Charl en Melanie by ons restaurant te hou. Soos jul kan sien was dit pragtig - die bruid het met die pragtige swart perd en perdekarretjie aangery - sy was n pragtige bruid, met 'n baie mooi rok - die bruidegom was baie trots!

Almal het die middag baie geniet - hul het die dekor self gedoen - pragtig!

Ons wens jul n wonderlike huwelik toe!