Wednesday, May 22, 2013

Troue: Samantha en Hilton 13 April 2013

Samantha en Hilton het 13 April hier getrou. Die baie spesiale liefde van hulle asook hul families was kosbaar. Ons wens hul 'n baie gelukkige huwelikslewe toe. Samantha was so mooi en opgewonde en gelukkig en Hilton so trots!! Dit was vir ons n pragtige dag.

Troue: Leon en Anita 23 Maart 2013

Friday, May 17, 2013

Troue 23 Maart 2013: Dankie brief

Die baie mooi dankie woorde van Helene Rossouw - die ma van Anita -die bruid van  23 Maart.