Wednesday, May 23, 2018

Frans en Nicola se troue 31 Maart 2018

Frans en Nicola het op 31 Maart 2018 hul vreugde troue hier gehou.
Hul het na die seremonie mooi fotos op die strand in Lambertsbaai gaan neem.
Later die aand het die volmaan pragtig tussen die klipkoppe opgekom, baie romanties!
Dit was vir ons heerlik om die dag saam met hulle deur te bring.
Die dekor is gedoen deur The weaver Birds en die fotos is geneem deur Sweet Bloom Photography.