Saturday, September 17, 2011
Sunday, August 7, 2011
review from Charl and Elana
Charl and Elana got married here 23 April this year and posted this lovely review on http://www.sa-venues.com/
Thursday, August 4, 2011
Konfyt kook
Ek is besig om makataan stukke te kook - sal fotos opsit wanneer dit more in die potte is.
Die makataan stukke is die gewildste konfyt hier by Bosduifklip Restaurant.Dit word sommer met die lepel geeet en in reguit rytjies op die brood gepak.
Dit reen lekker buite nou - ons sien uit na die blomme wat binnekort oral gaan blom.Die meeste sien ons uit na al die gesels met die "blomme mense", soos ons die blomkykers noem.

Artikel oor Bosduifklip in De Kat
In die Julie/Augustus uitgawe van die pragtige tydskrif DE KAT ,is n baie mooi artikel onder "reis + kuier" van Bosduifklip restaurant. Gerard Scholtz het by ons kom kuier ,ons het heerlik gekuier en gesels - soos jul sal aflei as jul die artikel lees. Die fotos is al n ruk gelede geneem deur n fotograaf van die DE KAT tydskrif. Baie dankie DE KAT !
Wednesday, June 22, 2011
Lees wat ons bruidspare skryf
Lees gerus wat van die bruidspare wat van ons pragtige restaurant gebruik gemaak het skryf oor hul troues hier op http://www.lambertsbayweddings.co.za/
Die veld is so mooi groen nou al -ons sien uit na n baie mooi blomtyd gedurende Augustus en September.
Die veld is so mooi groen nou al -ons sien uit na n baie mooi blomtyd gedurende Augustus en September.
Monday, May 23, 2011
Troue: Charl en Elana 23 April
Ons het die heerlikste troue gehad saam met Charl en Elana - Elana het soos n prinses gelyk en Charl was natuurlik die baie trotse en aantreklike prins. Baie dankie dat ons die dag met jul kon deel.
Die dekor is gedoen deur Enbur Events en die blomme deur Irene Cilliers. Baie dankie dat julle die restaurant so mooi gemaak het.
Die wonderlike mooi fotos is geneem deur Coba Engelbrecht Photography http://www.cobaphoto.wordpress.com/

Monday, February 14, 2011
Troue: Michel en Juanita 12 Februarie 2011
Die restaurant was pragtig getooi vir die baie spesiale bruidspaar - baie dankie dat ons kon deel in die heerlike aand.
Monday, February 7, 2011
7 Februarie 2011. Freddie en Tanja troue.
7 Februarie 2011.Die pragtige kleurvolle troue van Freddie en Tanja. Dit was vir ons n voorreg om daarin te deel - baie dankie!
Tuesday, January 4, 2011
Wednesday, October 27, 2010
Tuesday, October 26, 2010
Wedding: Reinart and Louise van Wyk 24 September
These wonderful photos of the wedding on 24 September was taken by Riekert Cloete Photography http://www.rcphoto.za.net/

Monday, July 12, 2010
Thursday, April 15, 2010
Cooking with Pablo TV program filmed at Bosduifklip
We were very fortunate to have been filmed by an Argentine TV Cooking Show - Cooking with Pablo- they visited South Africa for 4 weeks and travelled all over to film unique South African restaurants.
We were the only restaurant on the West Coast that they filmed at. We prepared our famous musselkebab, crayfish and roosterkoekies.
Those of you who had bought Dinosaurs and Roses T-Shirts years ago - the designer Matthew - was the tour guide - we were very glad to meet up with him again.

Sunday, January 3, 2010
Kersete 25 Desember 2009
Die jaar se kersete was ons grootste kersete nog.
Daar was 190 mense en almal het geeet en gekuier tot laat die middag nog. Ons het die volle buffet spyskaart gegee behalwe die spit wat vervang was met heerlike lambsboude waarvan daar nie 'n stukkie oorgebly het nie.
Die pavlovas met vrugte en room wat spesiaal ekstra gemaak word het almal se soettand gestil.
Hier bo links is foto van die Reinecle familie wat al die afgelope 15 jaar amper elke kersete by ons kom geniet.
Regs bo is van die Botha familie lede. Hulle het hul hele famlie gebring vir kersete en was 'n heerlike groot groep van 16 mense.
Onthou om volgende jaar vroeg te bespreek vir kersete ons was al reeds vroeg voor die tyd volbespreek.
Pragtige natuur lewe op Bosduifklip se plaas
Bo is twee pragtige fotos van ons eie Springbokke op die plaas. Die springbokke word slegs geslag vir die springbok botjie. Daar is omtrent 40 springbokke wat wei op die plaas.
Onder links is 'n gifbol plant (Haemanthus amarylloides) wat slegs een keer elke sewe jaar blom! Hy blom slegs in Desember maande.
Sy groen blare wat hy het gaan dood voor die blomme verskyn. Nadat hy sy saad geskiet het gaan die blomme weer dood en groen blare groei weer terug. Hy word 'n gifbol genoem aangesien sy blare giftig is vir vee soos skape en beeste.
Regs onder is 'n botterboom (Cotyledon Paniculata). Hy is 'n vetplant en kom vollop voor in die sandveld area. Kobus se hulle het as kinders dit gebruik om op die klippe af te gly aangesien hy slymstamme het.
Hier bo is 'n Koekemakranka (Gethyllis spp.) Hy blom ook slegs Desember maande. Na die blommetjies dood is kom daar vrug liggaampies uit wat lyk soos 'n aspersie stingel. Die stingel bevat sade en gee ook die heerlikse parfuum reuk af. Mense het dit gebruik as parfuum deur dit in hul sak te dra en hulle het dit ook in branewyn bottels gesit oor die heerlike geur wat dit afgee.
Subscribe to:
Posts (Atom)

.jpg)