Wednesday, May 22, 2013

Troue: Samantha en Hilton 13 April 2013

Samantha en Hilton het 13 April hier getrou. Die baie spesiale liefde van hulle asook hul families was kosbaar. Ons wens hul 'n baie gelukkige huwelikslewe toe. Samantha was so mooi en opgewonde en gelukkig en Hilton so trots!! Dit was vir ons n pragtige dag.