Wednesday, October 12, 2011

Troue decor: Riaan en Rinaldi

Die besondere troue van Riaan en Rinaldi- die dekor was baie oorspronklik en het n sigeuner gevoel gegee. Die tafelruikers was plantjies wat almal in die tuin geplant kan word.