Tuesday, August 7, 2012

Stone Ground Flour: the geheim van ons lekker brood

Ons, hier by Bosduifklip, probeer die produkte  wat  ons gebruik so natuurlik as moontlik hou. Daarom is ons baie opgewonde om voortaan Eureka Mills se "unbleached stone ground flour " in ons brode te gebruik.The taste of the bread is just so much better - you can actually taste the goodness. Ons het nie op ons laat wag nie en roosterkoekies en "'whole wheat" broodjie gebak. With home-made green fig preserve it was so good!


Monday, August 6, 2012

Leisure Wheels - "Dis die kospotte van Egipte"'

Leisure Wheels - Bush Babes het by ons kom kuier en beskryf ons spyskaart as "Dis die kospotte van Egipte". Baie dankie vir die pragtige terugvoer en media blootstelling! I am posting a photo of Kobus with some of the Babes(photos taken by Jannie Herbst ). Look out for the September issue of Leisure Wheels for more info.

Die veld blom!!

Monday, May 7, 2012

Troue: Ruan en Coba

Die mooi troue van ons dogter Coba en Ruan - dit was n pragtige dag. Vir die dekor het ons al die bruikbare verweerde plaasimplemente nader getrek en gebruik as houers vir die blomme. Daar is gedans en lekker gelag -- dit was n heerlike vreugdevolle troue. Coba was die mooiste bruid en Ruan 'n baie trotse bruidegom.Ons wens julle n baie gelukkige lewe saam toe.



Saturday, May 5, 2012

Weddings: Ruan en Coba Dekor fotos

Die troue van ons jongste dogter Coba met Ruan die 24 ste Maart.n Paar dekor fotos.



Lida and Nathan visit us again

In January 2009 Lida and Nathan got married here - all the way from England..They came to  visit her parents a few weeks ago and came for dinner at the restaurant with their adorable two sons - Pip and Otto. Dit was heerlik om hulle weer te sien -- ons sien uit na die volgende kuier.

Sunday, March 4, 2012

Voetspore - van Cassablanca tot die Kaap

Kyk na die Voetspore uitsending op SABC 2 Maandag aande om 19:30 ( half agt)
Bosduifklip Restaurant sal in die laaste episode - Van Sendelingsdrift tot Blouberg - op die program wees.

Troue: Henrico en Karina

Die pragtige strandtroue van Henrico en Karina - so n mooi paartjie! Baie dankie - dit was n heerlike troue en ete!

Monday, October 24, 2011

The review of Rinaldi and Riaan on their wedding of 8 October.

Wow! What an experience...

Thank you Aletta, Kobus and all Bosduifklippers for making our wedding the most magical day in our lives. It was everything we imagined it to be and SO much more.

Your warmth, love and beautiful nature was the perfect kick start to the beginning of our journey together as husband and wife.

You exceeded our expectations around every corner and thanks to you our wedding has been said to have been the best wedding ever!

Some quotes:

'So lekker gesmul, gekuier en geskoffel lat ek nog steeds rond float met n ridiculous grin op my gevreet!'

'Best wedding ever!!!'

'beste troue ooit!'

'Genugtig! Wat 'n fees! Ek dink ons moet 'n instelling maak, elke jaar 8 Oktober vier ons "Drome-word-waar Dag"..........in Lambertbaai.........by Bosduifklip! Happiness julle twee!'

'Ek skryf nog aan n storie oor hierdie belewenis! Dis moeilik om al die magic bymekaar te bring. Hoogtepunt in my lewe!'

Words can't express!

Thank you!!

Rinaldi and Riaan

Monday, October 17, 2011

Review of the wedding of Riaan and Rinaldi on SA-Venues website

The review was posted on http://www.sa-venues.com/ by Annebie Mark of Port Elizabeth.

Up until the weekend of 8 October 2011, have I in my entire life never experienced such a well organised wedding!
Very unusual venue, very cosy with stunning views.
The friendliness of Kobus, Aletta and the rest of the staff created such an "at home" feeling.
The beautiful layout of the food, which was "out of this world" ,was so well prepared and presented and there was a taste to satisfy everyone's needs!
Well done to all and thank you for making the day even more special!

Dankie vir die mooi woorde Annebie, ons waardeer dit regtig.Ons probeer altyd ons bes om die troues vir die bruidspaar en al die gaste in onvergeetlike ervaring te maak.

Wednesday, October 12, 2011

Troue: Riaan en Rinaldi


Die pragtige bruidspaar Riaan en Rinaldi - julle is pragtig!! Dit was n heerlike troue - baie dankie dat ons jul dag met jul kon deel.

Troue decor: Riaan en Rinaldi