Ons het die voorreg gehad om op Maandag 7 November die baie besondere troue seremonie van Johan en Hanti Vermaak hier by Bosduifklip te hou.
Ons wens julle twee n wonderlike nuwe lewe saam toe, dit was regtig heerlik om dit met julle te kon deel.
Dankie Irene Celliers en Nietsie Kotze van Farvalina Flowers vir die pragtige dekor en Ds Frik Kleinhans vir die seremonie.
Showing posts with label west coast. Show all posts

Friday, November 25, 2016
Monday, September 12, 2016
Magda se Dankbaarheids Tee 10 September 2016
Die wenner van ons Tee partytjie tydens ons Vier die Lewe funksie Magda, het n heerlike Dankbaarheidstee hier gehou.
Die rede vir die Dankbaarheids tee was omdat een van haar vriende, Sone, in n motorongeluk was maar saam met haar kinders ten volle herstel het.
Hul het saam met n groepie hartsvriendinne en familie die middag gevier.
Ons het soos gewoonlik ons heerlike vars gebakte soet en sout geregte voorgesit, die ou familie koekblikke as dekor gebruik en die pragtige rose van Robyn Rose by Citrusdal gekry.
Lees meer

Subscribe to:
Posts (Atom)