Na baie gekook en gebottel is die kwepers klaar, die foto maar net n paar van die potte, daar is nog baie!!
Monday, April 13, 2015
Wednesday, April 8, 2015
Kwepers / Quinces
Dit is weer die tyd van die jaar vir Kwepers inmaak.
Ingemaakte Kwepers is die ideale bykos vir ons heerlike Waterblommetjie bredie en die besonderse soet suur smaak maak dit ook n wonderlike pasmaat vir Weskus gebraaide Snoek.
Ons was so gelukkig om hierdie wonderlike kwepers uit die Koue Bokkeveld te kon kry.
It is that time of the year again for Quinces.
Quinces are the ideal side dish with our Waterblommetjie stew as well as West Coast braaied Snoek.
We were very fortunate to get these lovely Quinces from a farm in the Koue Bokkeveld near Ceres.
Will put up the "after" photos as well.

Subscribe to:
Posts (Atom)