Wednesday, January 27, 2016

28 Februarie 2015: Damian en Carina troue




19 Desember 2014: Pieter en Scheri Louw se mooi troue

Pieter en Scheri se troue was pragtig.
Sy het baie van die dekor self gemaak en dit het alles net meer persoonlik en spesiaal gemaak.
Dit was n heerlike jolige troue en die gaste het tot laat gedans op die kitaarklanke van die orkes Dobbelsteun.


13 December 2014: The colourful and happy wedding of Robyn and Robin

Robyn and Robin planned their wedding with so much detail, did the decor themselves with the help of family and friends.
It made their wedding so special and unique.
The beautiful wedding photos were taken by Kristi Agier Photography



10 January 2015: The joyful wedding of Alex and Tasha

The wedding of Alex and Tasha was one of the weddings that we, here at Bosduifklip will always remember.
They planned the whole wedding from Londen, without ever being here in Lambertsbay or at Bosduifklip.
Everything worked out perfect, as you can see in these lovely pictures taken by Sarah Isaacs Photography.





Tuesday, August 25, 2015

Topvendor Wedding Awards

We are very thankful and excited to have received the Topvendor Wedding Award in the catagorie Best Seaside Venue as Peers Choice!!!
Ons het die sertifikaat ontvang by die glansgeleentheid in die Rockwell Hotel, dit was n heerlike aand.
Thank you to all our Peers who have voted for us!!!
Thank you also to Stephni and  Christine of Topvendor Wedding Awards for all your hard work and good luck for the future and next year's competition.


Tuesday, June 16, 2015

Vote for us in the Topvendor Awards

Ons is  baie opgewonde om deel te neem aan die Topvendor Awards ,
Stem asb vir ons.
Kliek op hierdie skakel om te stem. Ons val onder Top Seaside Venue.


Venue: http://www.topvendorweddingawards.co.za/voting2015_venue.html#voting

Maak seker jy bevestig jou eposadres om die stem te laat tel.




Monday, April 13, 2015

Kwepers ingemaak.

Na baie gekook en gebottel is die kwepers klaar, die foto maar net n paar van die potte, daar is nog baie!!




Wednesday, April 8, 2015

Kwepers / Quinces

Dit is weer die tyd van die jaar vir Kwepers inmaak.
Ingemaakte Kwepers is die ideale bykos vir ons heerlike Waterblommetjie bredie en die besonderse soet suur smaak maak dit ook n wonderlike pasmaat vir  Weskus gebraaide Snoek.
Ons was so gelukkig om hierdie wonderlike kwepers uit die Koue Bokkeveld te kon kry.

It is that time of the year again for Quinces.
Quinces are the ideal side dish with our Waterblommetjie stew as well as  West Coast braaied Snoek.
We were very fortunate to get these lovely Quinces from a farm in the Koue Bokkeveld near Ceres.

Will put up the "after" photos as well.


 

Wednesday, November 19, 2014

25th October 2014: The wedding of Arno and Stacey

We had the lovely wedding of Arno and Stacey here at Bosduifklip a couple of weeks ago
It was such a pleasure to have all their family and friends here.They danced the night away under the stars.
Thank you so much for letting Bosduifklip be a part of your wedding day.
We wish you a long and happy marriage together!


Friday, November 7, 2014

Fotos van Bosduifklip




4 Oktober 2014: Eerste fotos van Niel en Anneke se troue

Ons het die eerste fotos van Niel en Anneke gekry.

Hulle is so n mooi paartjie.

Sy was die allerpragtigste bruid.

Dit was n heerlike, heerlike troue.



Wednesday, June 11, 2014

Heerlike varsgebakte Appeltertjies

Perfek vir die soetigheid by die "oggend na die troue" familie en vriende laat ontbyt hier by Bosduifklip 



Tuesday, May 27, 2014

Review: Wedding Luan and Leanne

We received this lovely review on Tripadvisor from Luan and Leanne.
Thank you so much!!



5 of 5 starsReviewed 19 May 2014
From the moment we set foot on Bosduifklip we were greeted by two very special people with the sole purpose of making our wedding day a great success. Kobus and Aletta went out of their way to make sure that our special day was something to remember. The venue, the food and the hospitality all exceeded our wildest dreams. I would personally recommend Bosduifklip for either a chilled out west coast meal, a dream wedding location or preferably both. We will be back soon to relive the fantasy.

  • Visited March 2014

Thursday, April 10, 2014

15 Maart 2014: Luan en Leanne se heerlike plaastroue






Luan en Leanne se troue was n egte Weskus plaastroue.
Hulle het al die pad van Gauteng gekom om hier,met hul voete in die Weskus sand, trou aan mekaar te beloof.

Leanne se ma,Lorraine, het al die tafelversierings,servette ens. ,self gemaak en ook die donkies vanaf die Sederberge laat kom sodat Leanne "in styl" kon ry tot by die seremonie.
Sy het ook die donkies en hul hanteerder se "uitrustings" gemaak.
Dit was regtig so spesiaal.

Leanne en Luan was n pragtige paartjie.
Baie dankie dat julle Bosduifklip gekies het vir jul trou dag.
Ons het die dag saam met julle baie geniet.
Ons wens julle n wonderlike lewe saam toe!!

Fotograaf:Corne-Ann Photography