Saturday, September 17, 2011
Sunday, August 7, 2011
review from Charl and Elana
Charl and Elana got married here 23 April this year and posted this lovely review on http://www.sa-venues.com/
Thursday, August 4, 2011
Konfyt kook
Ek is besig om makataan stukke te kook - sal fotos opsit wanneer dit more in die potte is.
Die makataan stukke is die gewildste konfyt hier by Bosduifklip Restaurant.Dit word sommer met die lepel geeet en in reguit rytjies op die brood gepak.
Dit reen lekker buite nou - ons sien uit na die blomme wat binnekort oral gaan blom.Die meeste sien ons uit na al die gesels met die "blomme mense", soos ons die blomkykers noem.

Artikel oor Bosduifklip in De Kat
In die Julie/Augustus uitgawe van die pragtige tydskrif DE KAT ,is n baie mooi artikel onder "reis + kuier" van Bosduifklip restaurant. Gerard Scholtz het by ons kom kuier ,ons het heerlik gekuier en gesels - soos jul sal aflei as jul die artikel lees. Die fotos is al n ruk gelede geneem deur n fotograaf van die DE KAT tydskrif. Baie dankie DE KAT !
Wednesday, June 22, 2011
Lees wat ons bruidspare skryf
Lees gerus wat van die bruidspare wat van ons pragtige restaurant gebruik gemaak het skryf oor hul troues hier op http://www.lambertsbayweddings.co.za/
Die veld is so mooi groen nou al -ons sien uit na n baie mooi blomtyd gedurende Augustus en September.
Die veld is so mooi groen nou al -ons sien uit na n baie mooi blomtyd gedurende Augustus en September.
Monday, May 23, 2011
Troue: Charl en Elana 23 April
Ons het die heerlikste troue gehad saam met Charl en Elana - Elana het soos n prinses gelyk en Charl was natuurlik die baie trotse en aantreklike prins. Baie dankie dat ons die dag met jul kon deel.
Die dekor is gedoen deur Enbur Events en die blomme deur Irene Cilliers. Baie dankie dat julle die restaurant so mooi gemaak het.
Die wonderlike mooi fotos is geneem deur Coba Engelbrecht Photography http://www.cobaphoto.wordpress.com/

Monday, February 14, 2011
Troue: Michel en Juanita 12 Februarie 2011
Die restaurant was pragtig getooi vir die baie spesiale bruidspaar - baie dankie dat ons kon deel in die heerlike aand.
Monday, February 7, 2011
7 Februarie 2011. Freddie en Tanja troue.
7 Februarie 2011.Die pragtige kleurvolle troue van Freddie en Tanja. Dit was vir ons n voorreg om daarin te deel - baie dankie!
Tuesday, January 4, 2011
Wednesday, October 27, 2010
Tuesday, October 26, 2010
Wedding: Reinart and Louise van Wyk 24 September
These wonderful photos of the wedding on 24 September was taken by Riekert Cloete Photography http://www.rcphoto.za.net/

Monday, July 12, 2010
Thursday, April 15, 2010
Cooking with Pablo TV program filmed at Bosduifklip
We were very fortunate to have been filmed by an Argentine TV Cooking Show - Cooking with Pablo- they visited South Africa for 4 weeks and travelled all over to film unique South African restaurants.
We were the only restaurant on the West Coast that they filmed at. We prepared our famous musselkebab, crayfish and roosterkoekies.
Those of you who had bought Dinosaurs and Roses T-Shirts years ago - the designer Matthew - was the tour guide - we were very glad to meet up with him again.

Subscribe to:
Posts (Atom)

.jpg)